Landbouweekblad

KOOK EN KUIER IN DIE BREEDEKLOOF

In die splinternuwe uitgawe van word die kosstories van die skilderagtige Breedekloof-vallei vertel.kook en bak ons met al hierdie heerlike plaasprodukte en gee die lekkerste resepte van ’n paar families in die vallei. is by die meeste supermarkte beskikbaar en kos R70. (’n Beperkte aantal Boerekos-tydskrifte word verpak met ’n spesiaal ontwerpte . Wees op die uitkyk daarvoor teen R160 by uitgesoekte supermarkte landwyd.) As jy sukkel om die tydskrif in die hande te kry waar jy woon, stuur gerus ’n e-pos aan die kosredakteur, Arina du Plessis, by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred