Landbouweekblad

KEER STAMSIEKTES BY OLYFBOME SÓ

Snoei wanneer daar min vog in die lug is en wend snoeiwond-beskermingsmiddels binne ’n week daarna aan.

Dít is van die raad wat dr. Meagan van Dyk het oor hoe olyfboere stamsiektes in hul boorde kan probeer voorkom.

Van Dyk, wat onlangs haar doktorsgraad in plantpatologie aan die Universiteit Stellenbosch (US) verwerf het, hetgeïdentifiseer. Dit kom wydverspreid in boorde en in ’n mindere mate in kwekerye voor, en word beskou as die patogene organisme wat die meeste skade ten opsigte van stamsiektes kan aanrig.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred