SA Hunter/Jagter

NEXT LEVEL BARREL TUNER-KNALDEMPER

Toe ek die eerste keer hoor van dié nuwe katoeter voor aan Next Level se nuutste knaldempers, moes ek eenvoudig net een hê om te toets (die goeie Afrikaans vir barrel tuner sal seker loopharmonieerder wees, maar aangesien min mense sal weet waarvan ek praat, hou ek maar by die Engelse naam).

Nicol Brand van Next Leveldempers het vir my so ’n gestuur om te toets asook verskillende gepaste moere sodat ek die demper op verskillende gewere kan pas en toets. Daar was ook ’n ekstra stel skotte vir groter kalibers, ’n loopwip-tromprem en ’n sleutel om die demper mee te verstel en uitmekaar te haal. Ook ingesluit was ’n kort om ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter1 min read
Bokspog
GEBORG DEUR: Stevenson Hamilton Die wenner van hierdie maand se Bokspog, Ettiene Erasmus, wen ’n produk beskikbaar op Stevenson Hamilton se webtuiste www.stevenson-hamilton.co.za ter waarde van R1 000. Baie geluk, Ettiene! Om jou prys te eis, stu
SA Hunter/Jagter8 min read
Ons Eie Besonderse BERGBOKKIES
Terwyl ons voor die warm antrasietstofie sit, het ek gehoor oom George kry toestemming by my pa, oom Lawry, dat ek en neef Walter ’n draai kon stap vir ’n ribbok nadat ons die merinoooie en -lammers in die ou waenhuis gaan toemaak het vir die verwagt

Related