Vrouekeur

Vrolike OORVOUROMP

Wenke

Daar is vormingsrye wat die romp onder effens laat uitklok. Indien jy ’n wyer rompie wil hê, hekel vyf of ses vormingsrye in plaas van net drie.

MOEILIKHEIDSGRAAD:

MATE

Meet die lengte wat jy verlang vanaf net bokant jou heupe. Dit is die lengte van jou beginketting.

BENODIGDHEDE

KARTOPU ORGANICA PRINTS (125 m/50 g)

5 balle H2184 (grys) kleur 1

2 balle H2197 (pienk) kleur 2

2 balle H2191 (groen) kleur 3

2 balle H2199 (pers) kleur 4

2 balle H2183 (appelkoos) kleur 5

2 balle H2195 (turkoois) kleur 6

2 balle H2200 (geel) kleur 7

3.5 mm-hekelpen

4 mm-hekelpen

steekmerkers

AFKORTINGS EN STEEKVERDUIDELIKINGS

e/af = end af

dr = draai

glb = gedraaide langbeen

h/af = heg af

herh = herhaal

hlb = halflangbeen

= kortbeen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Soet Bederf
12 kolwyntjies 210 ml (200 g) botter, kamertemperatuur210 ml (200 g) strooisuiker10 ml (2 t) vanieljegeursel4 groot eiers375 ml (200 g) koekmeel10 ml (2 t) bakpoeier 2 plakke (160 g) melksjokolade155 ml (150 g) botter, sag565 ml (300 g) versiersuiker
Vrouekeur5 min read
’n Besige kunstenaarskop
Louise Henning het haar aanvanklik in musiek uitgeleef en het van ’n vroeë ouderdom af liedjies op gehoor gespeel. “Ek het sommer gou met klavieronderrig begin. Tot op 17-jarige ouderdom het dit my smiddae ná skool goed besig gehou.” Ongelukkig is ku
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton