Idees

Wollerige WARMTE

Loper vir jou bed

Die patroon is net vir ’n loper vir die bed, maar herhaal die patroon en jy kan ’n volbedkombers hê. Jy kan die loper ook as ’n oorgooideken op jou sofa gebruik.

MOEILIKHEIDSGRAAD:

redelik maklik

TYD: 1 maand

JY BENODIG

• MoYa 100% Organic Cotton Bulky Plush (80 g-bolle): 18 bolle in Natasha (191)
• MoYa 100% Cotton Timu (50 g-bolle): 8 bolle in Rice (162)
• 10 mm- en 5 mm-hekelpenne
• tapisserienaald

GROOTTE

Breedte = 185 cm.

Lengte tot die onderkant van die

driehoeke = 110 cm.

AFKORTINGS

beg – begin

dies – dieselfde

dr – draai

gls – glipsteek

h/af – heg af

her – herhaal

kb – kortbeen

ks – kettingsteek

lb – langbeen

rdte – rondte

RK – regte kant

sp – spasie

st(e) – steek(steke)

vlg – volgende

SO HEKEL JY

Met Natasha en 10 mm-hekelpen, beg met 152 ks.

1 lb in 4e ks van pen, 1 lb in elke ks tot einde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Op ‘N Wolk
‘N PAAR DINGE OM TE ONTHOU: ❃ Die verhouding is eenvoudig: Weeg die eierwit, verdubbel die gewig vir die suiker en halveer dit vir die water. As jy dié verhouding onthou, kan jy enige hoeveelheid maak. ❃ Metaal- of glasbakke werk die beste. ❃ Vee die
Idees1 min read
Blokkie Blom
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 8 uur ♥ denimmateriaal ♥ borduurgare ♥ borduurnaald ♥ borduurring ♥ skerp skêrtjie 1 Ons het blomme na willekeur sonder 'n vaste ontwerp op die denimmateriaal geborduur. 2 Die madeliefies is met satynsteek gedoen en Fra
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif