Bestuursplan, visie dra by tot winsgewendheid
May 08, 2020
2 minutes
KOBUS BESTER
FOTO: VERSKAF
Vleisprodusente het ’n groot probleem, naamlik dat hulle op lang termyn ’n prysnemer is. Dus moet alle boere ’n basiese finansiële bestuursplan hê.
Elkeen moet weet wat sy plaas se drakrag is en watter impak byvoorbeeld winterkoue op diere se produksievermoë het. Dit vereis ’n regstreekse betrokkenheid by die boerdery se
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days