Landbouweekblad

Halwe waarhede en bogstories

DIT lyk asof die opportunisme oor die Covid-19-pandemie net nie wil end kry nie. Manie moes behoorlik twee keer kyk toe hy in Volksblad lees van ’n omgewingsgroep wat sowaar prokureursbriewe aan die ministers van landbou, gesondheid en samewerkende regering gestuur het om te versoek dat die slag en eet van wild beëindig moet word in die lig van die pandemie.

Gewoonlik steur Manie hom nie aan sulke bog nie, maar dit is uiters laakbaar dat enigiemand ’n wêreldwye pandemie wat reeds byna 180 000 lewens geëis het, sou gebruik om sy eie ideologiese standpunte te bevorder. En dan gebruik die groep boonop halwe waarhede

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.

Related