HOE GEMAAK MET ’N ALLERGIE?
Apr 30, 2020
2 minutes
Is dit ’n allergie of virale infeksie?
s jy agterkom jy raak elke jaar op ’n spesifieke tyd siek, kan dit ’n allergie wees wat jou siekte veroorsaak, sê die Johannesburgse allergiespesialis dr. Thulja Trikamjee. “ ’n Loopneus wat net sowat 10 tot 14 dae duur, is gewoonlik ’n virale infeksie.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days