Watter groen is gevaarlik?
Apr 27, 2020
1 minute
– Johan Marais
Daar is nege verskillende groen slange in Suider-Afrika en dit kan soms moeilik wees om tussen hulle te onderskei. Gelukkig is net twee giftig – die groenmamba en die boomslang. Meestal wanneer mense groen slange sien,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days