Bosch oor Bayvel: ‘Hy het my gemaak’
Apr 19, 2020
2 minutes
Albert Heenop
FOTO: WESSEL OOSTHUIZEN
Dit was in die 73ste minuut van die eerste toets tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland op Kingspark in 1976 dat die blondekop-skrumskakel om ’n losgemaal, skuins buitekant die All Blacks se kwartgebied, weggebreek en vlymskerp tussen Sid Going en Grant Batty deurgeskiet het doellyn toe.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days