Huisgenoot

GELDSAKE Wat kan ek doen as ek my inkomste weens COVID-19 verloor?

DIE ekonomiese impak van die COVID 19-pandemie word gevoel – en dit beteken baie mense voel dit aan hul beursie. Veral kleiner ondernemings wat tydens die inperking nie sake kan doen en dus nie ’n inkomste kan genereer nie, kan dit nie bekostig om werknemers se salarisse te betaal nie. Dit beteken werknemers verloor hul inkomste en in sommige gevalle hul werk. Maar geldelike verligting is beskikbaar. As jy jou werk weens die pandemie verloor en ten tyde van jou aflegging tot die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) behoort, kan jy voordele eis. Om mense by te staan wat hul inkomste in dié tyd kwyt is, het die regering ’n tydelike verligtingskema, C19 Temporary Employer/Employee Relief (C19 TERS), ingestel. Dit word binne die raamwerk van die WVF geadministreer. Maar jy kan nie van die WVF en C19 TERS gelyk eis nie. Hier is jou opsies.

HOE GEMAAK AS JOU WERKGEWER DIE ONDERNEMING TYDELIK SLUIT?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related