Huisgenoot

Winterwenners 11 van die bestes

Bly van kop tot tone snoesig én sjiek met ’n rolhalstop, spanbroek, jeans, jas, poncho, hemprok en klassieke bykomstighede.

DIE NUTTIGE ROLHALSTOP

WENK

’n Rolhalstop by ’n wyepypbroek van kunsleer is dié winter ’n vuurwarm trend.

Hoekom ons daarvan hou Dié veelsydige staatmaker is al jare lank ’n modegunsteling wat jy vir ’n deftige aandjie uit of ’n stylvolle straatvoorkoms kan stileer.

Dra dit by ’n Rolhalstop by ’n lang, moulose baadjie of jas en wyepyplangbroek lyk sjiek. Gee dit glans met ’n treffende romp, kouse en spykerhakskoene vir kouer dae.

Skep ’n laagop-laag-voorkoms met ’n rolhalstop onder ’n V-halsrok of satynslooprok met oor-die-knie-stewels

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro