Huisgenoot

ONS SIMBOOL VAN TROTS

MET ons eerste demokratiese verkiesing in 1994 het ons ’n nuwe vlag gekry. Saam met die nasionale lied en landswapen vorm dit Suid-Afrika se nasionale simbole.

ONTSTAAN VAN DIE VLAG

’n Kompetisie is in 1993 gehou waarin vir ’n nuwe vlag ingestuur het waarvan nie een goedgekeur is nie. ’n Ontwerp deur die destydse staatsheraldikus (hoof van wapens), Frederick Brownell, is voorlopig aanvaar en was so gewild dat dit die amptelike landsvlag geword het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa