FOTOBLOKRAAI
Apr 17, 2020
1 minute
y kan ’n Verklarende Afrikaanse Woordeboek of Afrikaanse Woordelys en Spelreëls van die uitgewer Pharos () wen. Vul die blokraai in en gebruik die letters in die kleurblokke om die antwoord op die vraag te ontsyfer. SMS “HG” gevolg deur jou antwoord, naam en dorp/stad na . Net een SMS per deelnemer word toegelaat. Net mense binne SA se grense kan deelneem. Die SMS kos R1,50. Hou die oorspronklike, volledige blokraai met jou besonderhede as bewys. Geen posstukke word as inskrywing aanvaar nie. Geen werknemers of hul gesin van Media24, Grapevine Interactive of hul reklamemaatskappye mag deelneem nie. Die sluitingsdatum is . Gaan na om die volledige bepalings en voorwaardes te sien.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days