Huisgenoot

FOTOBLOKRAAI

NO. 2 072

y kan ’n Verklarende Afrikaanse Woordeboek of Afrikaanse Woordelys en Spelreëls van die) wen. Vul die blokraai in en gebruik die letters in die kleurblokke om die antwoord op die vraag te ontsyfer. SMS “HG” gevolg deur jou antwoord, naam en dorp/stad na . Net een SMS per deelnemer word toegelaat. Net mense binne SA se grense kan deelneem. Die SMS kos R1,50. Hou die oorspronklike, volledige blokraai met jou besonderhede as bewys. Geen posstukke word as inskrywing aanvaar nie. Geen werknemers of hul gesin van Media24, Grapevine Interactive of hul reklamemaatskappye mag deelneem nie. Die sluitingsdatum is . Gaan na om die volledige bepalings en voorwaardes te sien.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi