Huisgenoot

Laat hulle aanlyn leer

VERLEDE jaar dié tyd was ouers weer terug in hul daaglikse roetine van kinders by die skool op-en aflaai ná die Paasvakansie.

Maar weens die nasionale inperking om die verspreiding van die coronavirus te help keer lyk dinge vanjaar heeltemal anders.

Teen saktyd sou die inperking tot 16 April voortduur, maar baie ouers het gewonder of die skole dan weer sou heropen of steeds vir die afsienbare toekoms gesluit sou bly. En in dié tyd vol vrae en onsekerheid probeer ouers landwyd sélf onderwysers se skoene vol staan.

Daar is gelukkig heelwat hulpbronne aanlyn beskikbaar waarmee ouers hul kinders kan bemagtig om in dié tyd te leer en studeer. Boonop is baie hiervan gratis beskikbaar.

Hier is van die gratis aanlyn hulpmiddels wat jy kan gebruik om jou kind se tydelike tuisskooltyd aan te vul. Dit werk op rekenaars, tablette en slimfone.

AFRICA TEEN GEEKS

Deur dié projek se Facebookblad en YouTubekanaal kan leerders na regstreekse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Ou Kallie werk by ’n winkel wat elektroniese toerusting verkoop. Op ’n dag kom ’n dief in en hardloop met ’n TV-stel uit. Kallie hardloop dadelik agterna terwyl hy uitasem skreeu: “Stop, stop! Jy het die afstandbeheerder vergeet!” JOHANNA RADEMEYER “
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot1 min read
Internasionale Eer Vir Plaaslike Omgewingsaktiviste
TWEE Suid-Afrikaanse omgewingsaktiviste is aangewys as die gesamentlike wenners van die Goldman-prys vir Afrika. Sinegugu Zukulu en Nonhle Mbuthuma het sleutelrolle gespeel daarin om die maatskappy Shell se planne te keer om seismiese toetse aan die