MARKTE
Apr 03, 2020
3 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 5%, of $7,32/t (R127,86/t), tot $140,05/t (R2 446/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 5,2%, of $7,75/t (R135,37/t), laer. Verwagte pryse: Mei – $136,21/t (R2 379/t), Julie – $138,66/t (R2 422/t), September – $140,31/t (R2 451/t), Desember – $143,69/t (R2 510/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 12,7%, of R410/t, tot R3 630/t, teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 0,4%, of R12/t, tot R2 730/t gedaal. Op
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days