Landbouweekblad

BLY SÓ VEILIG TYDENS INPERKING

is besonder kwesbaar te midde van die nasionale inperking wat weens Covid-19 ingestel is. Bestaande veiligheidsmaatreëls sal verskerp moet word weens die polisie se ontoereikende hulpbronne op die platteland en die onsekerheid wat teen druktyd oor plaaspatrollies geheers het. Plaaspatrollies is in sommige gebiede verbied weens regulasies wat nie-noodsaaklike beweging inperk. Volgens mnr. Tommie Esterhuyse, voorsitter van Agri SA se veiligheidskomitee, hang die status van burgerlike veiligheidsoperasies af van wat elke polisiestasiebevelvoerder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro