Landbouweekblad

IN ’N BLIK

NOODVERKOPE. Boere wat hul beeste wou opveil, het tougestaan buite die veilingsperseelgesê. ’n Register is by die hek gehou en net 100 mense is op ’n keer op die veilingsperseel toegelaat. Dié perk geld sedert die verbod op lewendehaweveilings weens bek-en-klouseer in Februarie opgehef is. “Normaalweg is dit nie ’n probleem nie, maar sedert die veilingsverbod in Februarie opgehef is, het ons 700 tot 1 000 beeste op elke veiling,” het Van Vuuren gesê. Lees meer oor die effek van die inperking op landboubedrywe op bl. 18 en 19.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro