Jake wil Damian by Stormers gaps
Apr 05, 2020
2 minutes
Hendrik Cronjé
FOTO: GETTY
Jake White wil Damian Willemse vir die Bulle kaap. Rapport verneem die Stormers se veelsydige agterspeler is ’n rooiletter-naam op White se inkopielys ná die gewese Springbok-afrigter se aanstelling as die Bulle se direkteur van rugby.
Nog ’n speler van die Stormers, Rikus Pretorius, is ook in White se visier om met ’n goeie aanbod Pretoria toe
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days