Tender: SAL gaan OB hof toe sleep
Mar 15, 2020
2 minutes
Antoinette Slabbert
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) gaan die openbare beskermer (OB), adv. Busisiwe Mkhwebane, hof toe sleep om ’n verslag van haar oor ’n tender vir beskuitjies wat op vlugte bedien word, tersyde te probeer stel.
Dít ten spyte daarvan dat haar bevindings ooreenstem met bevindings van die nasionale tesourie, ’n onafhanklike
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days