Wolfie pleit vir vroueliga
Mar 15, 2020
2 minutes
Leighton Koopman
FOTO: GALLO
FOTO: GETTY
Met ’n gevestigde professionele vroueliga sal meer vroue as die 14 wat nasionaal gekontrakteer is, op krieket alleenlik kan fokus en sal die diepte in Suid-Afrikaanse vrouekrieket verbeter.
Só het die Proteas se staatmaker-kolwer Laura Wolvaardt die afgelope week gesê nadat sy en haar spanmaats van die T20-Wêreldbekertoernooi
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days