’N OPLOSSING VIR BRILSKU SKUTS
Met oogbeskerming in die vorm van skietbrille, (deesdae verpligtend op die meeste skietbane), is dit seker logies dat ’n groot verskeidenheid van hierdie produkte tans aangebied word.
Vir baie mense is die dra van ’n skietbril ’n lastigheid (veral vir diegene wie se oë nog goed genoeg is om sonder voorskriflense te kan skiet) maar dit is ook ’n feit dat oogbeskerming uiters belangrik is. Diegene wat al aan die ontvangkant was van skrapnel of kruitpartikels in die gesig nadat ’n skoot afgevuur is, sal kan getuig hoe belangrik oogbeskerming is. Vele mense se oë is al gered bloot weens die feit dat hulle skietbrille, veiligheidsbrille of selfs ’n gewone bril met voorskriflense gedra het.
Nou ja, soos die spreekwoord lui, soveel hoofde soveel
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days