SA Hunter/Jagter

SKEDELMONTERINGS

Baie jagters het ’n behoefte om ’n trofee te hê van die bok wat hy self gejag het sodat hy dit ten toon kan stel by sy braaiplek, in sy kantoor of studeerkamer. Maar soms neem dit ’n rukkie voordat ’n jagter die waarde van so ’n trofee besef.

Ek het die groter-as-50”-koedoehorings een kyk gegee en vir ’n totale vreemdeling gesê: “Jy kan hulle maar kry.” En dít was die heel eerste bok wat ek gejag het en boonop my heel eerste koedoe. Dit was tydens ’n jag op die plaas Amaria, wes van Windhoek in die skilderagtige Khomas Hochland, ’n weggesteekte sprokieswêreld en jaggebied van formaat. Op daardie stadium het ek geen erg aan horings gehad nie en dit was my siening vir ’n baie lang tyd. Ek was een van daardie jagters wat sommer al die aangename herinneringe van jagte lank gelede in my agterkop gebêre het. Daar was nie eens foto’s of stories om herinneringe mee op te roep nie, wat nog te sê horings. Wat ’n dwaling,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter2 min read
Redaksioneel
Beste lid en getroue leser, Ek rig hierdie skrywe aan u onder ietwat ongewone omstandighede en in my hoedanigheid as Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging. Weens omstandighede wat na my mening onge
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter5 min read
Voorbereiding Vir Die Jagseisoen
Die belangrikste toerusting vir enige jag is kortliks ’n geweer, ammunisie, teleskoop, verkyker, jagskoene, messe en ’n skietstok. Die heel belangrikste hier-van is beslis jou geweer en/of selfs jou boog. As jy ’n jaar gelede jou geweer in die hoek v

Related