KATBOS EN KAMBRO
Mar 13, 2020
3 minutes
Deur HERMAN JONKER
Mis. Dis wat jy ruik. Nat skaap- en bokmis. En nat grond en nat hond en jou nat hoed en natuurlik; die onmiskenbare geur van nat karoobossies.
Dis iets wat ’n mens nooit vergeet nie; die reuk van Karooveld as die eerste reën begin val na ’n tyd van droogte. Dis ’n aromatiese soetkruid-bossiereuk wat die lug vul met lewensvreugde en belofte, want dis ’n alomwelkomteken: Nou is daar hoop!
Jy sien sommer die vreugde wanneer ’n springbokkie drafdraf vassteek, sy wit pronk oopblom, en dan baldadig op
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days