Huisgenoot

Gaga se liefdeseer

ADY GAGA is blykbaar nou op ’n goeie plek in haar lewe.

Sy maak gereed om haar sesde album, Chromatica, uit te reik en is in ’n gelukkige en gesonde verhouding met die entrepreneur Michael Polansky.

Maar daar was wel ’n tyd toe sy dit gehaat het om enkellopend te wees en haar werk haar nie genoeg tyd gelaat het om liefde te soek nie.

‘Ek het 10 miljoen plate verkoop en Matt verloor. Ek het 30 miljoen verkoop en Lüc verloor. Ek het ’n fliek – LADY GAGA

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa