Huisgenoot

KONINKLIKE AFSONDERING

’NSIEKTE wat g’n mens ontsien nie – nie eens koninklikes nie, ten spyte van al hul rykdom en toegang tot die beste beskerming en mediese sorg denkbaar.

Toe prins Albert van Monaco onlangs aankondig hy het positief getoets vir COVID-19, het die wêreld opnuut besef die nuwe coronavirus kan enigiemand tref. Hy is die eerste staatshoof wat die gevreesde virus opdoen.

Albert (62) word nou in die Prins Se Paleis in Monaco deur ’n span spesialiste van die Prinses Grace-hospitaal behandel terwyl sy vrou, prinses Charlene, en hul vyfjarige tweeling, prinses Gabriella en prins Jacques, in afsondering in Roc Agel, die gesin se huis op die Franse platteland, is.

Sodra die dokters hom heeltemal gesond verklaar, sal Albert by hulle aansluit. Maar intussen het prinses Charlene (42) aan vertel hoe die gesin hul situasie hanteer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related