Rapport

‘Pasiënt’ effe beter, maar . . .

Die afgelope 12 tot 24 maande was krieket in Suid-Afrika ernstig siek.

’n Diagnose – en gevolglik grootskaalse veranderinge by Krieket Suid-Afrika (KSA) – is in Desember gemaak, maar die sport is steeds in die waakeenheid. Nou, sê Andrew Breetzke, moet die behandeling begin.

As die Suid-Afrikaanse Krieketspelersvereniging (Saca) se nuwe uitvoerende hoof, staan Breetzke

(50) reg langs die hospitaalbed met ’n medisynetas gereed om te help. Sodat krieket weer sonder ’n suurstofmasjien in Suid-Afrika kan asemhaal.

“Vandag is amptelik my eerste werksdag,” sê Breetzke Vrydag van Nuweland af, waar Suid-Afrika en Engeland sake in die twee-de toets uitspook.

Saca het Breetzke op 6 Desember bevorder en aangestel om Tony Irish, wat ná 17 jaar by Saca na Engeland verhuis het om hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band