Bokke se 30 bestes wys agteruitgang
Jan 26, 2020
3 minutes
![rapport200126_article_014_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/7r0cq7bvcw7oit14/images/fileNFPP0LBC.jpg)
Albert Heenop se artikel oor die blitsige Springbok-vleuel Andy van der Watt het my gedagtes teruggeneem na die Springbokke se wedstryd in Januarie 1970 teen die Barbarians op Twickenham toe Van der Watt op linkervleuel was.
Agterna beskou, was dié wedstryd van besondere belang. Ná twee gelykop- en twee verlooruitslae teen die tuisunies sou dit die Springbokke se laaste wedstryd in Brittanje vir meer as twee dekades wees.
Die Barbarian-span het die kern van die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days