‘Geheime gesprekke’ oor Bokke in Sesnasies g’n so vergesog
Feb 09, 2020
2 minutes
Brenden Nel
Dis nie vergesog dat die Springbokke in 2024 deel kan word van die Sesnasies-toernooi van die Noordelike Halfrond nie.
Só het Mark Alexander, president van die Suid-Afrikaanse Rugby-unie, aan gesê na aanleiding van ’n opspraakwekkende berig in die Britse oor “geheime gesprekke” om die Springbokke van 2024 af in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days