De Kock wil vandag Wanderers PIENK verf
Feb 09, 2020
2 minutes
Leighton Koopman
FOTO: GALLO
![rapport200209_article_017_04_01](https://article-imgs.scribdassets.com/2tta62yh4w7oisqo/images/fileARFMIXV4.jpg)
Niks minder as ’n reekssege oor Engeland as die wêreldkampioen gaan vandag goed genoeg vir die Proteas wees nie.
Terwyl Suid-Afrika nie Vrydag in Durban die kans gekry het om ’n onaanvegbare voorsprong van 2-0 oor die Engelse te kry nie,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days