Op ’n Vrydagaand in Afrika
Feb 09, 2020
3 minutes
FOTO: GETTY IMAGES
FOTO: JACO MARAIS
FOTO’S: EDREA DU TOIT
Dis 17:30. “Suckeeeers, suckeeeers!” skree ’n vrou wat roomys in die geroesemoes verkoop. “Pepsi maak jou sexy!” probeer ’n ander een koeldrank in die hitte verkwansel. In die breë betongange van die Kaapstad-stadion ruik jy braaivleis. Doodnormaal vir ’n laatsomer-Vrydagmiddag in Suid-Afrika.
Maar daar’s niks gewoons aan vanaand nie. Elke tweede mens wat wag om ’n Stella Artois-bier of ’n boerie-rol by een van die kiosks te kry, dra ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days