Staat sê: ‘Hier’s te veel swart vroue!’
Feb 16, 2020
3 minutes
Suzanne Venter
FOTO: DEON RAATH
FOTO’S: ELIZABETH SEJAKE
’NFamilieonderneming in Kempton Park wat luukse Belgiese sjokolade maak, is deur die departement van arbeid uitgetrap omdat hulle te veel swart vroue in diens het en opdrag gegee om meer swart mans aan te stel.
Beyers Chocolates het meer as 400 werknemers, driekwart van hulle swart vroue, in diens. Dié beslote korporasie maak nie net sjokolade onder sy eie naam nie, maar vervaardig en verpak ook sjokolade vir lugdienste, hotelle en groot winkelgroepe onder ander handelsmerke.
Baie van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days