NG-twis: Wie betaal vir die rebelle?
Feb 23, 2020
2 minutes
Johan Eybers
As die Goudland-sinode van die NG Kerk nie meer sy finansiële verpligtinge teenoor die kerk nakom nie, wie dink hulle gaan die onkoste van hul predikante dek as hulle kerkvergaderings bywoon?
Dit is die strekking van ’n brief van die algemene sinode waarin hy Goudland vra om te verduidelik wie in Maart vir die Goudlandafgevaardigdes gaan betaal by die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days