Duane kom huis toe
Mar 01, 2020
2 minutes
Brenden Nel en Hendrik Cronjé
Duane Vermeulen word weer ’n Bul. Rapport kan vandag onthul dat die Springbok-agtsteman die afgelope week ’n kontrak met die Blou Bulle Maatskappy (BBM) gesluit het en vanaf 1 Junie weer vir die Pretoriase span beskikbaar sal wees.
Vermeulen – ’n yster in die Springbokke
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days