R2,2 mjd. vir armstes weg
Mar 01, 2020
2 minutes
Jan de Lange
Sowat R2,22 miljard is aan diensverskaffers van die departement van samewerkende regering en tradisionele sake betaal waarvoor geen teenprestasie gelewer is nie, sê die ouditeur-generaal (OG).
Dié sogenaamde maatskappye sonder winsbejag moet toerusting en opleiding verskaf in die land se armste gemeenskappe waar die departement veronderstel is om tydelike werk te skep in die regering se gemeenskapswerkeprogram
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days