En toe sink Craven se raad die Bokke!
Mar 08, 2020
3 minutes
“Never think your opponent a fool.”
Die waarheid hiervan moes Liverpool onlangs tot sy spyt agterkom toe die span ná 27 onoorwonne wedstryde in die Engelse sokkerliga met 3-0 verloor het teen die agteros Watford, wat veg om relegasie vry te spring.
Liverpool se onverwagse nederlaag beklemtoon opnuut die menslike faktor in sport.
Die les is net so geldig in rugby. In 1964 speel Noord-Transvaal die WP op Loftus in die Curriebekerkompetisie stukkend en klop hulle 29-5.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days