Finweek - Afrikaans

Masjienleer en belegging – versigtiges skryf nie goeie gedigte nie

masjienleer (ML) is die grys area waar rekenaarwetenskap en statistiek byeenkom. Is dit ’n nuwe realiteit vir beleggers of eenvoudig oordrewe reklame wat in ’n nuwe “KI-winter” gaan verdwyn?

My ou praktiese reël om substansie van bemarking te skei, was eenvoudig: indien dit hoofsaaklik in Python geskryf is, het dit moontlik substansie. As dit hoofsaaklik in PowerPoint geskryf is, is dit waarskynlik “kunsmatige intelligensie”, dit wil sê, ’n bemarkingsfoefie.

Nadat ektoegegee het dat dit nie ’n robuuste benadering is nie en nadat ek tyd bestee het om my self opnuut op te voed (deur skouer aan die wiel te sit en die modelle van meet af aan te bou), het ek stadig ontwikkel van ’n volslae sinikus tot ’n skeptiese entoesias. Ek moet benadruk dat daar geen plaasvervanger is virtyd bestee en moeite doen om die besonderhede te leer nie (RobertTibshirani se Elements of Statistical Learning met eerste publikasie in 2001, is ’n goeie vertrekpunt).

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans2 min read
Grootskaalse Bedankings
Data van die Amerikaanse kantoor vir arbeidstatistieke wys vier miljoen Amerikaners is in Julie 2021 weg by die werk, met ’n vloedgolf bedankings in April. Luidens dié data was 10,9 miljoen poste einde Julie vakant. Ian Cook en sy span van Visier (’n

Related