Landbouweekblad

PLAASVERKOPE

MARKNEIGINGS

DROOGTE HET STEEDS IMPAK OP PRYS

Die volgende ontleding van grondverkope in Suid-Afrika is van transaksies vir grond van meer as 10 ha in die Wes-Kaap vanaf November 2018 tot verlede Oktober.

In 16 (59%) van die distrikte is dalende prysneigings waargeneem. In streke wat steeds swaarkry weens die droogte, soos die Overberg, die Karoo en die Weskus, het pryse grootliks gedaal. Distrikte wat geraak is, sluit in Bredasdorp, Clanwilliam, Knysna, Ladismith, Laingsburg, Malmesbury, Montagu, Murraysburg, die Paarl, Piketberg, Riversdal, Robertson, Swellendam, Tulbagh, Vanrhynsdorp en Worcester.

Pryse by Laingsburg het die meeste gedaal met 24,3%.

Altesame 465 ooreenkomste is gesluit, wat 12,4% minder is teenoor die vorige twaalf maande. Altesame 264 965 ha is teen R4,170 miljard verhandel.

Uit die totaal was 164 (35%) transaksies vir grond van minder as 50 ha en 91 (20%) vir grond van meer as 600 ha.

Statistieke vir ál die provinsies is op Landbou.com beskikbaar, asook meer besonderhede, soos wie die transaksies aangegaan het. Klik op plaasverkope. Dit behels:

Statistieke.

Besonderhede oor alle plaasverkope binne ’n distrik.

Ontleding van die randwaarde per hektaar van transaksies in elke distrik.

GAUTENG

CARLETONVILLE

NAAUWPOORT (385), 54 ha, aan Gro Publications, van Potgieter-trust, R1 000 000. OORBIETJESFONTEIN (569), 44 ha, aan JK

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Graandiefstal Neem Toe: Mark Begin Aanpas
MET die somergraanoes in volle gang word graandiewe slinkser en gesofistikeerder. Minstens drie vragmotorbestuurders is al in die verlede in kapings van graanvragte dood, en prostitute word ál meer in sindikate ingespan. Wimpie Nel, spesialisondersoe
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc