Landbouweekblad

KALENDER

BOEREDAE

7 MAART: Rouxville-boeredag. Werner Lombaard, 082 829 9565, web: www.rouxvilleboeredag.co.za

11 MAART: Agri-inligtingsdag van Die Kooperasie en die landbouvereniging Glenconnor. Mayogi-boma, Uitenhage, 07:30-15:00. Die sprekers sluit in Pierre Vercueil, Dawie Roodt, Theo de Jager en Norman Adami. Bywoning is gratis en sluit middagete in. E-pos: ecgma@telkomsa.net

7 MEI: Die Wes-Kaapse Veteraantrekker-en-enjinklub se hersteldag. Bredasdorp. Hennie Richter, e-pos: sekr.wk@telkomsa.net

Boeredag, Noord-Vrystaatse SA Vleismerinoklub en die boerevereniging van die Rooi Skool, Kroon Boma, Kroonstad. Neline Pienaar, 082 440 4492, e-pos:

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh