10 VRAE AAN PETRUS GROVÉ
Mar 06, 2020
3 minutes
Die MD Foundation bestaan uit agt gesinne wat ná terugslae, onder meer ’n plaasmoord en sekwestrasie, besluit het om saamboer ’n kans te gee.
Die wins van dié bekroonde melkboerdery, wat ook met graan, vleisbeeste en skape boer, word gebruik om projekte, soos ’n laerskool, kleuterskool, nasorgsentrum, hospies en kliniek, te finansier. Die projekte het ’n regstreekse impak op tot 1 000 mense se lewe.
Wat is die een eienskap van ’n goeie vennootskap?
Ons boerdery het onlangs ’n koördineerder genooi om ons weer
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days