Landbouweekblad

Nuwe voermeule vir navorsing en opleiding

Afrika se eerste voermeule vir navorsing en opleiding, wat pas op die Afma Forum 2020 bekend gestel is, word as ’n reusedeurbraak vir ’n doeltreffende veevoerbedryf bestempel.

Die oprigting van dié gerief vir navorsing en opleiding kom nadat ’n ooreenkoms ter waarde van R50 miljoen tussen Afma en die Universiteit van Pretoria (UP) in Desember 2018 gesluit is. Dié groot finansiële belegging is gemaak met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad2 min read
Boere En Verbruikers Koop Net Nodigste, Beskerm Kontantvloei
DIE hoofredes waarom TWK se kleinhandel-en-meganisasie-afdeling se ebitda (verdienste voor rente, belasting, waardevermindering en afskrywing) in die ses maande tot einde Februarie vanjaar met 29,69% tot R61,53 miljoen gestyg het, was die verbetering