Landbouweekblad

Sonkrag wen ver teen Eskom

Verlede Oktober het ’n pa en seun wat naby Petrus Steyn, in die Noordoos-Vrystaat boer, Eskom vaarwel toegeroep en 100% oorgegaan na sonkrag. Mnre. Petri en Casper Müller se huishoudings werk albei ten volle van sonkrag af. Petri sê werk in die pakhuise asook hul dompelpompe gaan normaal aan soos voorheen.

“Ons sien waarheen Eskom op pad is. Ons is al hoe minder seker of daar môre krag gaan wees en dit terwyl tariewe met ’n spoed opgaan. Op saaiplase, soos hier by ons, is ’n mens baie afhanklik van krag. Ons gebruik ook taamlik baie krag. Dus raak die onsekerheid met Eskom en die duur tariewe ons boerdery baie en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh