‘UITGESTORWE’ PLANT HERONTDEK
Mar 06, 2020
2 minutes
— ENGELA DUVENAGE
FOTO: WIIDA BASSON-FOURIE, US
FOTO: BRIAN DU PREEZ
Soms is die geluk aan jou kant en is jy net op die regte tyd op die regte plek. Só sê mnr. Brian du Preez, ’n doktorale student in plantkunde aan die Universiteit Stellenbosch wat onlangs ’n soort fonteinbos genaamd in die Tulbagh-distrik herontdek het. Dié plant is in 1804 die eerste keer aangeteken,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days