Landbouweekblad

Kosproduksie kan swig voor daggaboerdery

Pres. Cyril Ramaphosa het in sy staatsrede aangekondig dat die staat wetgewing gaan instel om boerdery met hennep (dagga) te wettig. Hy meen dagga bied die moontlikheid om tot 30 000 kleinboere te vestig.

Natuurlik is dagga oral in Suid-Afrika beskikbaar. Ná ’n onlangse hofuitspraak mag jy dagga by jou huis gebruik en vir jouself kweek; jy mag dit net nie verkoop nie.

In die laat 1800’s was dit glo normale gebruik in Suid-Afrika om dagga vir trekosse en perde te gee. Dit het skynbaar gehelp om inwendige parasiete te bestry en te verseker die diere werk goed. Dit is ook welbekend dat kleinboere dagga op redelike skaal in die bergagtige dele van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Graandiefstal Neem Toe: Mark Begin Aanpas
MET die somergraanoes in volle gang word graandiewe slinkser en gesofistikeerder. Minstens drie vragmotorbestuurders is al in die verlede in kapings van graanvragte dood, en prostitute word ál meer in sindikate ingespan. Wimpie Nel, spesialisondersoe
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc