SÓ BEGROOT TITO VIR LANDBOU EN GRONDSAKE
Mar 06, 2020
2 minutes
JOYLENE VAN WYK joylene.vanwyk@landbou.com
VIR die eerste keer sedert die samesmelting van die departement van landbou met grondhervorming en landelike ontwikkeling ná die algemene verkiesing in 2019, het mnr. Tito Mboweni ’n gesamentlike begroting ingedien.
Die R16,8 miljard wat vir die 2020-’21-boekjaar begroot is, is ietwat minder
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days