Kamp en Karavaan

RAAK KALM BY DIE KHWAI

Voertuigbekendstellings is gebeurtenisse wat goed beplan en gereël word om 'n spesifieke voertuig se beste eienskappe te laat uitstaan.

Hoewel dit gewoonlik op skouspelagtige plekke gehou word, val die klem meestal op die voertuig, en word min aandag gegee aan die reiservaring.

Maar vir die bekendstelling van die nuwe Everest, het Ford dit reggekry om die beste van twee wêrelde in 'n wonderlike ervaring in Botswana te bied.

Die reis het begin met 'n vlug na Maun, die afspringplek vir baie reisigers wat op pad is na die Okavango-delta.

Ons het twee nagte gehad om die hoogtepunte van die streek

You’re reading a preview, subscribe to read more.