Kamp en Karavaan

Die werkswinkel

SILWERSKOON KARAVAAN

Omdat ek 'n karavaan/kampliefhebber is, en ook daarvan hou om my voertuie onberispelik te hou, het ek probeer om my vaardighede te toets op my 17 jaar oue Gypsey Rapier. Ek was baie beïndruk deur die resultaat.

Die proses is tydrowend. 'n Mens moet alles deeglik skoonmaak, afskuur waar nodig, en poleer – al die buitenste en binneste oppervlakke, sowel as die buitenste dele van die enjin, om alles beter as nuut te laat lyk. Die voordeel hiervan is die beskerming van jou belegging teen verwering en agteruitgang.

Basies het ek goeie, getroue Handy Andy, Meguiars-sjampoe en Meguiarskeramiekpolitier gebruik. Ek het ook 'n verskeidenheid mikroveselhanddoeke, 'n mikroveselhandskoen, sagte borsel en 'n emmer skoon, warm water gebruik. 'n Goeie tuinslangspuitkop is goed genoeg vir die skoonspuit, maar 'n hoëdrukspuitkop word nie aanbeveel nie, want dit kan die sagte buitekant beskadig.

Die proses behels ook deeglike afspoel om al die los vuiligheid te

You’re reading a preview, subscribe to read more.