Kamp en Karavaan

CHINA HOU VAN KAMP!

Aan die ander kant van die aardbol is daar 'n land waar die mense geheel en al van Suid-Afrikaners verskil … en daar is baie van hulle. Dit lyk egter of daar tog een ding is wat ons gemeen het: kamp!

Glo dit of nie, in China, die mees dig bevolkte land met 1,4 miljard mense, is daar 'n groeiende aantal buiteleweliefhebbers.

Hoewel die mark tans nog klein is, is daar groot potensiaal vir die buitelewebedryf.

Dit is altyd interessant om verskillende lande te besoek en om werklik te begryp

You’re reading a preview, subscribe to read more.