Kamp en Karavaan

STEALTH HYBRID GEREED VIR DIE GRONDPAD

Na duisende kilometer van toetsing, het Profibre Products die hibriedgrondpadweergawes van hul Stealth-karavaan bekendgestel.

Bekend as die Evolution XHR594 en XHR533, is hierdie karavaan 'n oorgangsmodel van die Evo XR-reeks Stealthprodukte.

Die hibried is 'n karavaan wat voldoen aan die vereistes van gebruikers wat 'n veldkaravaan wou hê in die Evolution(Evo)- reeks wat onder die Stealthhandelsmerk deur Profibre Products Pty Ltd vervaardig word.

Die Stealth EVO XHRreeks-is amptelik by die East Coast Radio House and Garden Show by die Durban-uitstalsentrum onthul, waar dit vertoon is by Natal Caravans & Marine se stalletjie.

Wat sê 'n

You’re reading a preview, subscribe to read more.